Goeie Nuus van God se Genade Dagboek – Albie Jordaan

R75.00

Wat is genade werklik?
Is ons nog onder die Wet van Moses?
Hoe werk God se vergifnis?
Hoe ontvang ons ewige lewe?
Straf God ons met slegte gebeure?
Moet ons elke sonde bely om vergewe te word?
Moet Christene die sabbat op Sondae vier?
Onder watter wet leef Christene vandag?
Met duidelike uitleg en bemoedigende insigte, is “30 dae van genade” geskryf om jou te versterk in jou geloof en jou verhouding met God te verdiep. Hierdie boek is ‘n moet-lees vir elke Christen wat dieper wil delf in die wonder van God se genade en verlossing. Berei jou voor om geïnspireer en vernuwe te word terwyl jy ontdek hoe God se liefde en genade jou lewe kan transformeer.

Category:

Description

Ontdek die transformerende krag van God se genade in “30 dae van genade.” Hierdie boek neem jou op ‘n 30-dae reis wat jou sal help om die diepte en betekenis van die Goeie Nuus soos nooit tevore te verstaan nie. Albie Jordaan bied insig en antwoorde op sommige van die mees diepgaande vrae oor geloof en verlossing: