Membership Level change

You have selected the following level:

Fokusgroep vir Ouers

Stop die ontploffings!

Ons wond ons kinders emosioneel as ons agressief optree as hulle ‘stout’ is. Die rede hoekom ons agressief optree is omdat ons emosies ervaar en nie weet wat om daarmee te doen nie. Ons probeer rustig bly deur die emosies te ONDERDRUK. Die gevolg is ‘n ontploffing! En ontploffings maak skade, in hierdie geval emosionele skade. Hoekom doen ons dit? Niemand het ons gedissiplineer(geleer) in die area van emosionele intelligensie toe ons kinders was nie – Albie Jordaan

Wat gebeur in ‘n fokusgroep?

Jy leer prakties om jou emosies en denke te bestuur i.p.v. om dit te onderdruk. Jy oefen jou brein om ordentlik te dink en te voel. Die gevolg is dat jy minder stres en jou emosies beter beheer. Dit is 15-20 minute, een keer ‘n week op Zoom. Jy kan deelneem soos jy gemaklik voel, of jy kamera afsit, luister en fokus op jou eie denke en emosies.

The price for membership is R 49.00 now, and R 49.00 every Month.

Do you have a discount code? Click here to enter your discount code.


Account Information Already have an account? Log in here

LEAVE THIS BLANK
NOTE: if changing a subscription it may take a minute or two to reflect. Please also login to your PayFast account to ensure the old subscription is cancelled.