Membership Level change

You have selected the following level:

Dissiplineer met Liefde - Afrikaanse Videos
Raak jy soms mismoedig met jou kinderopvoeding? Hier is ‘tools’ om te dissiplineer sonder pakslae. Hierdie reeks bevat 8 Afrikaanse videos wat dissiplineering met liefde bespreek. Ontdek:

  • Wat dissipline is
  • Die verskil tussen straf en dissipline
  • Hoe om te dissiplineer sonder pakslae
  • Hoekom pakslae nie rêrig respek leer nie
  • Hoekom jy ‘n dissipline-plan moet hê
  • Hoekom sal kinders lank lewe as hulle hulle ouers eer?
  • Meer oor wat die Bybel rêrig sê oor dissipline
  • ‘Tools’ wat jy kan gebruik om te dissiplineer
  • Hoekom kinders stout en onrespekvol optree
  • Hoekom kinders wat manipuleer ‘n mite is

Om te registreer, vul jou username, password en epos hieronder in en doen dan die betaling via PayFast. Jy sal dan toegang kry tot die videos wat baie mense se kinderdissipline makliker gemaak het!

Op die einde van die dag wil ‘n mense graag die tyd saam met jou kinders geniet en nie heeltyd kwaai wees nie. Hierdie seminaar/crash course sal jou help daarmee!

The price for membership is R 550.00 now.

Dissiplineer met Liefde - Afrikaanse Videos membership expires after 6 Months.

Do you have a discount code? Click here to enter your discount code.


Account Information Already have an account? Log in here

LEAVE THIS BLANK
NOTE: if changing a subscription it may take a minute or two to reflect. Please also login to your PayFast account to ensure the old subscription is cancelled.