Membership Level change

You have selected the following level:

Woorde Wat Werk Vir Kinderdissipline (22 Augustus 2024 19:00 - 20:30)
Hierdie Zoom seminaar word aangebied deur Albie Jordaan op 22 Augustus 2024 om 19:00 (SA tyd). Tydens die "checkout" proses word daar 'n profiel vir jou geskep sodat jy weer kan terugkom om die Zoom seminaar te kan besigtig tot 22 September 2024. Teken in (bestaande gebruikers) of vul die verlangde velde hieronder in (nuwe gebruikers) en beweeg dan oor na PayFast vir betaling. Hierdie is Albie Jordaan se seminaar waarmee hy deel watter woorde jy moet gebruik as jy jou kind wil beweeg om te doen wat jy vra. Bevorder sommer in dieselfde tyd jou kind se emosionele intelligensie, probleem-oplossingsvaardighede en selfstandigheid ook. Jy wil effektief dissiplineer, maar nie met pakslae nie. Hoe nou? Hierdie seimnaar is vir jou. Albie sien uit om tyd saam met jou te spandeer rondom hierdie onderwerp.

The price for membership is R 1,350.00 now.

Membership expires on Sep 22, 2024.

Do you have a discount code? Click here to enter your discount code.


Account Information Already have an account? Log in here

LEAVE THIS BLANK
NOTE: if changing a subscription it may take a minute or two to reflect. Please also login to your PayFast account to ensure the old subscription is cancelled.