Seminaar 2: Dis Hoe jy Kinders Gehoorsaam Kry, Sonder Gil, Skree of Pakslae

R100.00

In hierdie seminaar verduidelik Albie Jordaan hoekom kinders partykeer gehoorsaam is en ander kere nie.

Hy wys hoe om daardie insig te integreer in jou kinderdissipline, sodat jy nie hoef te gil, te skree of pakslae te gee nie. Die seminaar is vol praktiese raad vir tantrums, boeties en sussies wat baklei, kinders wat hardkoppig is, en kinders wat nie respek het nie.

Datum: 28 September 2024
Tyd: 09:00 – 10:30 AM
Koste: R100 per persoon
Plek: AGS Miederspark. Hoek van Springbok en Maherry strate

Category: