Seminaar 3: Hoe om te Kommunikeer Sonder om te Baklei, in die Huwelik
R100.00
Albie Jordaan gesels oor:
- Wat is die verskil tussen kommunikasie en baklei?
- Wat moet gekommunikeer word?
- Gebruik woede en frustrasie om jou huwelik na die volgende vlak te vat.
- Gebruik luister en empatie om te ‘connect’.
- Geluk in die huwelik word nie gesoek nie, dit word gebring.
*Hierdie seminaar is nog net op Zoom beskikbaar, as jy dit aanlyn wil kyk.
Datum: 28 September 2024
Tyd: 12:00 – 13:30
Koste: R100 per persoon
Plek: AGS Miederspark. Hoek van Springbok en Maherry strate