GENADE

Emosionele Intelligente Huwelike – Afrikaanse Werkswinkel



EMOSIONELE INTELLIGENTE HUWELIKE
Medium: Zoom
Taal: Afrikaans
Datum: 20 Junie 2024 19:00 – 20:45 (SA)

Wil jy jou huwelik meer geniet?

Hierdie seminaar van Albie Jordaan sal jou help om:

  • Te “connect” met jou man of vrou
  • Te kommunikeer sonder om te baklei
  • Om jou geluk na die huwelik te bring i.p.v. om dit in die huwelik te soek

Die opname sal vir 30 dae beskikbaar wees, as jy nie die ‘live’ kan bywoon nie.

Sien uit om hierdie wyshede en insig oor die huwelik met jou te deel.

WERKSWINKEL INFORMASIE
Medium: Zoom
Taal: Afrikaans
Prys: R1495
Aflsagkode: (Die eerste 10 inskrywings kry R600 afslag met afslagkode HWK202406)
Datum: 20 Junie 2024 19:00 – 20:45 (SA)
Opname: Beskikbaar tot 20 Julie 2024


Die opgeneemde werkswinkel sal beskikbaar wees op ons webtuiste tot 20 Julie 2024 vir diegene wat nie die lewendige werkswinkels kon bywoon nie.