GENADE

Hou op skree – Die geheim van kalm ouers



HOU OP SKREE – DIE GEHEIM VAN KALM OUERS
Medium: Zoom
Taal: Afrikaans
Datum: 12 Augustus 2023 09:00 – 10:00 (SA)

In hierdie werkswinkel gesels Albie Jordaan oor hoekom ons ouers dit verloor op hulle kinders en hoe om dit te verander.

  • Hy kyk na hoe ons ouers se kinderdissipline ons kinderdissipline beinvloed.
  • Hy wys wat kalm ouers glo oor kinderdissipline teenoor ouers wat dit verloor.
  • Hy verduidelik hoe stres van die lewe jou kinderdissipline beinvloed en wat jy kan doen om dit te verander.
  • Hy wys hoe jou emosionele intelligensie jou gedrag beinvloed en hoe om jou emosionele intelligensie te vermeerder.
  • Hy gee praktiese raad oor hoe om kalm te bly in die hitte van die stryd.

As jy moeg is om sleg te voel, omdat jy dit verloor op jou kind, dan is hierdie werkswinkel vir jou.

Albie Jordaan is bekend daarvoor dat hy ouers help wat effektief wil dissiplineer, sonder pakslae.

WERKSWINKEL INFORMASIE
Medium: Zoom
Taal: Afrikaans
Prys: R950
Datum: 12 Augustus 2023 09:00 – 10:00 (SA)
Opname: Beskikbaar tot 12 September 2023


Die opgeneemde werkswinkel sal beskikbaar wees op ons webtuiste tot 12 September 2023 vir diegene wat nie die lewendige werkswinkel kon bywoon nie.