GENADE

Respek – Afrikaanse Werkswinkel



RESPEK WERKSWINKEL
Medium: Zoom
Taal: Afrikaans
Datum: 03 Augustus 2023 19:00 – 20:30 (SA)

Respek is ‘n groot woord as dit kom by kinderdissipline! In hierdie werkswinkel gesels Albie Jordaan oor respek. En soos gewoonlik bring hy nuwe insig na die tafel oor valse en ware respek. Hy verduidelik ook hoe ons ware respek vir kinders kan leer.

ONTDEK:

  • Hoekom dit ‘n mite is dat pakslae respek leer
  • Die verskil tussen vrees en respek
  • Ware respek wat van binne kom
  • Die impak van ware respek op verhoudings
  • Hoe jy ware respek vir kinders leer

As jy jou kind WARE respek wil leer, sal hierdie werkswinkel vir jou baie beteken, omdat dit prakties is en logies sin maak.

WERKSWINKEL INFORMASIE
Medium: Zoom
Taal: Afrikaans
Prys: R1350
Datum: 03 Augustus 2023 19:00 – 20:30 (SA)
Opnames: Beskikbaar tot 03 September 2023


Die opgeneemde werkswinkels sal beskikbaar wees op ons webtuiste tot 03 September 2023 vir diegene wat nie die lewendige werkswinkels kon bywoon nie.