Showing all 6 results

Goeie Nuus van God se Genade Dagboek – Albie Jordaan

R75.00

Wat is genade werklik?
Is ons nog onder die Wet van Moses?
Hoe werk God se vergifnis?
Hoe ontvang ons ewige lewe?
Straf God ons met slegte gebeure?
Moet ons elke sonde bely om vergewe te word?
Moet Christene die sabbat op Sondae vier?
Onder watter wet leef Christene vandag?
Met duidelike uitleg en bemoedigende insigte, is “30 dae van genade” geskryf om jou te versterk in jou geloof en jou verhouding met God te verdiep. Hierdie boek is ‘n moet-lees vir elke Christen wat dieper wil delf in die wonder van God se genade en verlossing. Berei jou voor om geïnspireer en vernuwe te word terwyl jy ontdek hoe God se liefde en genade jou lewe kan transformeer.

Seminaar 1: Het Jou Kind Regtig ADHD?

R100.00

Albie Jordaan gesels oor die volgende vrae:

  • Hoe weet ‘n mens of jou kind ADHD het?
  • Hoe lyk ‘n kind wat gediagnoseer is met ADHD?
  • Wat is ADHD?

Hoe dissiplineer ek ‘n kind wat gediagnoseer is?

Datum: 27 September 2024
Tyd: 19:00 – 20:30
Koste: R100 per persoon
Plek: AGS Miederspark. Hoek van Springbok en Maherry strate

Seminaar 2: Dis Hoe jy Kinders Gehoorsaam Kry, Sonder Gil, Skree of Pakslae

R100.00

In hierdie seminaar verduidelik Albie Jordaan hoekom kinders partykeer gehoorsaam is en ander kere nie.

Hy wys hoe om daardie insig te integreer in jou kinderdissipline, sodat jy nie hoef te gil, te skree of pakslae te gee nie. Die seminaar is vol praktiese raad vir tantrums, boeties en sussies wat baklei, kinders wat hardkoppig is, en kinders wat nie respek het nie.

Datum: 28 September 2024
Tyd: 09:00 – 10:30 AM
Koste: R100 per persoon
Plek: AGS Miederspark. Hoek van Springbok en Maherry strate

Seminaar 3: Hoe om te Kommunikeer Sonder om te Baklei, in die Huwelik

R100.00

Albie Jordaan gesels oor:

  • Wat is die verskil tussen kommunikasie en baklei?
  • Wat moet gekommunikeer word?
  • Gebruik woede en frustrasie om jou huwelik na die volgende vlak te vat.
  • Gebruik luister en empatie om te ‘connect’.
  • Geluk in die huwelik  word nie gesoek nie, dit word gebring.

Datum: 28 September 2024
Tyd: 12:00 – 13:30
Koste: R100 per persoon
Plek: AGS Miederspark. Hoek van Springbok en Maherry strate

Take Your Life Back by Albie Jordaan

R75.00

In Take Your Life Back, Albie Jordaan unveils the transformative power of prayer and its profound impact on overcoming life’s challenges. This inspiring guide explores the depth and richness of prayer, offering practical insights and encouragement to deepen your prayer life. Discover how prayer can make you fearless in the face of persecution and trials, equipping you to live a victorious and fulfilling life. Whether you are new to prayer or seeking to enrich your spiritual journey, Take Your Life Back will help you unlock the incredible benefits of a vibrant prayer life.

The Real Self by Albie Jordaan

R25.00

Welcome to “The Real Self and How to Get There.” I’m thrilled you’ve chosen this book, which is the culmination of my years of coaching people to discover their true selves and lead more fulfilling lives. In these pages, you’ll find simple yet powerful insights to help you understand who you truly are, beyond the limiting thoughts and beliefs we often carry. This book is for anyone seeking personal growth, spiritual development, or better emotional intelligence. Each chapter builds on the last, so I encourage you to read them in order. I hope this book serves as a starting point, inspiring you to dive deeper into your journey of self-discovery, and guiding you toward a life filled with inner peace, love, and true power.